Wanneer skaduwees kantel deur Elize Parker: ’n lesersindruk
“Die verhaal speel af in die Laeveld met die drie niggies Lenore, Tarien en Bella se wedervaringe wat sentreer rondom die plaas Bateleur waar die tragedie van ’n skietongeluk van jare gelede by die familie bly spook en patriargoupa Tjaart van der Walt vanuit die graf steeds sy gewig laat geld.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed