Wanneer jy deur God verlaat voel ... Toevlug deur Louise Viljoen: ’n resensie

“Daar is baie wat in hierdie boek se guns tel: goeie taalgebruik, lekker vars idees en lekkerlees-sinne. Die skrywer is nie verniet ’n joernalis en resensent nie. Sy kan met woorde toor.”