Wanneer is dit minagting van die hof?

“Ek hoop regtig dat die landdrostekommissie betrokke gaan raak hierby en die landdros gaan aanspreek. Goeie verhoudinge in die hof is van die allerhoogste belang, en ’n arrogante landdros wat dink die reëls bestaan om oortree te word, doen regspreking net skade aan.”