Waarom sou ’n mens nog na die NG Kerk toe gaan?
“Vandag verstaan ek die doop as God se eerste en mees grondliggende bevestiging van ons (my) identiteit. Dit is God se ‘ja’ oor ons lewens. Tog het dit ’n hele paar siklusse van bevestiging, ontnugtering en hertoewyding vir my gevat om dit te begryp.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed