Waarom kies jongmense steeds Afrikaans? ’n Ommietafelgesprek oor taal, drome en ’n loopbaan
“Die vraag is dus nie net of Afrikaans ’n toekoms het nie. Die interessanter vraag is wie daardie toekoms gaan maak. As die gesprek by Middelvlei enigiets bewys het, is dit dat daar steeds jongmense is wat bereid is om hul hand op te steek vir Afrikaans en daarin te wil werk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed