Uit die argief: Waarom is Navo ’n vlieg in Poetin se salf?

“Hierdie artikel is oorspronklik op 21 April 2022 geplaas toe Finland en Swede aansoek gedoen het om toegelaat te word tot NAVO. Oekraïne wil ook deel word van NAVO. Tans is Artikel 5 van die NAVO-verdrag ’n rede waarom verskeie lande nie op hierdie stadium toelating steun nie.”