Waarom gesondheidswerkers Vrydag snaakse sokkies gedra het

“Op Vrydag 3 Junie het baie gesondheidswerkers en mediese studente snaakse sokkies gedra. Dit was nie toevallig nie. Reeds vir ’n hele aantal jaar is die eerste Vrydag in Junie bekend as CrazySocks4Docs-dag, of dan #CS4D.”