Waar onthou begin deur Connie Luyt: ’n resensie
“Die boek het my ure se leesgenot verskaf. Ek wou dit nie afjaag nie, resensie of te not. Ek hou van die gereelde verwysing na die veertjies wat sy langs die pad optel, en aan die einde van die boek waar sy noem van die houertjie waarin haar vereversameling is, besef jy die simboliek én uit hoeveel veertjies ons almal se ondervindinge saamgestel is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed