Waar is die syfers?

“’n Sportheld soos Faf du Plessis kry een kans om oor sy hele loopbaan te skryf, en dan is hy dit aan die nageslagte verskuldig om ruim voorsiening in die boek te maak vir statistieke en inligting uit Wisden en Cricinfo.”