“Ideologiese vraagstukke waaroor debatte veral op sosiale media van tyd tot tyd opvlam, lê aan die hart van die boek: die soeke na vrede deur geregtigheid en die rol wat redakteurs en joernaliste tydens politieke woelinge in die vorige eeu, veral in die jare negentigs voor en tydens die 1994-verkiesing, gespeel het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed