Vyfsterboek! Die ooggetuie deur Wilna Roux, ’n lesersindruk
“Ek het ongelukkig nog nie iets soortgelyks in Afrikaans raakgeloop om ’n vergelyk te tref nie, maar hierdie hofdrama wat oor 14 dae afspeel, is vir my baie geloofwaardig. Ek kan nie wag vir boek twee in die reeks nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed