VVA-Leeskonferensie 2026: "Die wysie van die taal"
“‘Want ’n kind wat lees, is ’n bevoorregte kind,’ verkondig die digter, Antjie Krog, wyd en syd. Dit was die boodskap op die onlangse VVA-Leeskonferensie wat verlede Donderdag tydens die Adam Small-fees by die PC Peterson Primêr in Kylemore vir onderwysers en opvoeders van veral die voorskoolse kind aangebied is.” Lees Marzahn Botha se berig oor die opwindende konferensie en kyk ook foto’s van die geleentheid.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed