VSA-verkiesing 2020: Wie ook al wen, gaan verloor

“Waar hy [Trump] hom egter onderskei het – en selfs sy mees geharde vyande moet dit erken – is die feit hy die meeste van sy groot verkiesingsbeloftes nagekom het. Beginnende by die ekonomie.”