Vrystaat Kunstefees 2018: RAAK deur Kanya Viljoen, ’n onderhoud

“Dit word ’n intieme ondersoek na die geweld van verwagting, nie net die verwagtinge wat ons vir onsself skep nie, maar wat die samelewing skep. Of dalk net die geweld van liefhê.”