Vryheidsdag 2023: Is federalisme regtig die antwoord?
“Die praktiese politiek in die Wes-Kaap gaan nie oor federalisme, konfederalisme, selfbeskikking of afstigting nie. Dit gaan om oorlewing. Die grootste probleme, die ontsettende nood van byvoorbeeld die meeste Afrikaanssprekendes in die Wes-Kaap, is werklik eerstens finansieel en maatskaplik, nie staatkundig nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed