Vryheid van die pers en die EFF

“Malema word gedek omdat hy sensasionele uitsprake maak wat koerante verkoop. Joernaliste doen mee daaraan om van Malema die populistiese monster te maak wat hy is, en dan kla hulle omdat hy optree soos wat hulle hom uitbeeld.”