Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Betsie van Niekerk:

“Voor ons voete rol jy tapyte in die sterre oop
En leer ons katjievoet
Deur die dorings en donkerte loop”