Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!

“Na bykans 200 inskrywings en ’n uitdagende keuringsproses het ons ’n wenner! Clinton V du Plessis is aangewys as algehele wenner van LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie.”