Vroue wat skryf kan toor en tuinmaak

“Virginia Woolf het gesê ’n vrou het ’n kamer van haar eie nodig. Dié van ons wat skryf, het vele kamers in ons kop en die drumpel word nooit deurgetrap nie.”