Vroue van Atlantis: ’n onderhoud met Anastasia de Vries

“Ons wat aan dié boek help werk het, wat ons beskou as geleiers van hul verhale, eerder as vertellers, is nie meer dieselfde mense nadat dié vroue met ons gebeur het nie.”