Vroom of regsinnig?: Europese storm ook op pad na Suid-Afrika

"Vir die regsinniges – dié wat altans oorgebly het – lê sulke vrae dikwels in die sentrum van hul geloofslewe. Dit verveel die ander. Dit dryf hulle juis weg van die kerk."