Vroegste bewyse nóg van moderne mense wat na Europa migreer het

“Die aankoms van moderne mense in Europa is belangrik, omdat dié landskap nie leeg was nie – daar was reeds ander komplekse mense wat saam met die Denisovans die naaste aan ons verwant is.”