Vriende van Afrikaans bevorder leesvaardighede in die Baai

“Die VVA het onlangs met ’n multidissiplinêre span deur die suide van die land getoer. Hulle was ook in Gqeberha, waar onderwysers en ouers genooi is om na hulle aanbieding te luister.”