Voordele en uitdagings van KI vir die universiteitswese
“Die vermoë van enige iemand om ’n beeld of artikel deur middel van kunsmatige intelligensie te skep en ’n sekere narratief voor te stel is werklik kommerwekkend. Terselfdertyd skep dit geleenthede om dinge te ontwikkel wat ons nog nooit voorheen gesien het nie, verduidelik Japie Greeff, adjunkdirekteur, rekenaarwetenskap en inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed