Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals: ’n lesersindruk

“Stals wys met hierdie boek haar vernuf om die menslike verhaal met die ekologie te vermeng. Fransien se storie is belangrik, maar die luiperd se verhaal lê net so naby aan die oppervlakte regdeur die vertelling.”