Vleis-en-hopies-wol

“By die kerk
én in die malhuis,
in Mpumalanga én Modderrivier én Umfeleni
lê vleis-en-hopies-wol.”