VivA gebruik kortverhale om talent te slyp

“Kortverhaalskrywers het ’n platform nodig. Al bestaan die bundels net uit vyf kortverhale, gee dit die skrywers moed om aan te hou skryf, en vestig hul name in leserskringe.”