Vinkel en koljander: Silwer, sand en kohl-omlynde oë
“Ek het lank gewag om Bedoeïen-vroue te ontmoet. Hul silwer juwele is oral in Oman te koop, groot handgemaakte stukke versier met klokkies en allerhande simbole van Islam. Ek het gewonder oor die nomadiese vroue wat in die eindelose duine van Wahiba rondtrek opgetof in swaar juwele.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed