Vier vrae aan die skrywers van die Jakes Gerwel-stigting en NB-uitgewers se skrywermentorskapprogram
’n Mentorskapprogram vir opkomende skrywers van die Jakes Gerwel-stigting word vanjaar in samewerking met NB-uitgewers van stapel gestuur. Die eerste skrywers wat aan die projek sal deelneem, is Bronwyn Davis, Engela Ovies, Shana Fife en Sharon Mogoaneng. Dít is wat hierdie opkomende skrywers te sê het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed