Vier susters: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

“Ek wou juis ’n histories-gebaseerde roman skryf waar vroue die hoofpersonasies is, want vroue se rol in die geskiedenis is nog altyd onderbeklemtoon – of word bloot ontken.”