Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes

“Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies gesing.”