Op Vrydag 9 Augustus 2019 het verskillende vroue by die Iziko Slave Lodge (Kaapstad) byeengekom om Vrouedag te vier. Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien het oor die struikelblokke wat Suid-Afrikaanse vroue ervaar en die rol van jong vroue in die Fallist-beweging gesels. Cliffordene Norton het die geleentheid bygewoon en foto’s geneem.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed