Video-opname: die tweede Karel Schoeman-gedenklesing by die Vrystaat Kunstefees, 2024

Willie Burger het die tweede Karel Schoeman-gedenklesing by 2024 se Vrystaat Kunstefees gelewer. As mediavennoot van die geleentheid publiseer LitNet ’n video-opname van die volledige lesing.