Video: Die Afrikaners word bekendgestel
Hermann Giliomee se Die Afrikaners, die verkorte en bygewerkte weergawe van Die Afrikaners: ‘n biografie, is Donderdag 28 Junie in die Drostdy-teater op Stellenbosch bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed