Vetsug, jou gene en die mediese wetenskap
“Honderde gene, die manier waarop die liggaam vet stoor en hoe die brein eetlus beheer, asook verskeie omgewingsfaktore, bepaal saam ’n mens se gewig en liggaamsgrootte. Toe vetsug meer algemeen begin raak het, het kwaksalwery met sy leë beloftes bygekom om die waters van ’n mediese stryd te vertroebel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed