Verweefde emosies in ’n brandspoor: ’n Lesersindruk van Vlam deur Sidney Gilroy

“As die brandpatrone korrek geïnterpreteer word, sal dit jou teruglei na die oorsprong van die brand. Maar jy moet terugwaarts beweeg, in die verlede in, terug op die spore van verwoesting wat gelaat is.”