Vervlegte leer as onderrig-en-leer-benadering vir die 21ste-eeuse leerder – ’n onderhoud

“Selfoontegnologie moet egter nie buite berekening gelaat word nie, en juis tydens die inperking weet ons van baie onderwysers wat deurentyd foto’s van leermateriaal, notas en take aan hulle leerders via WhatsApp stuur.”