Vertaalkompetisie: Supermark in Hillbrow

Ek dink aan jou vannag, Eugène Marais, terwyl ek deur die strate stap onder die bome met hoofpyn en selfbewus loer na die volmaan.