Verslag oor die Hoerikwaggo Indaba: ’n suksesvolle byeenkoms

“Wat ook  duidelik na vore gekom het in die gesprekke, is dat bruin mense nie ’n rassegroep is nie, maar wel ’n kultuurgroep binne die Suid-Afrikaanse bevolking. Die verskeidenheid binne bruin geledere moet gevier en omarm word.”