Verskoon my taalgebruik: Naai, nie rêragie! Varrit of lossit!
“Die Engels is te rha-rha en die Afrikaans te Boer. Hulle soek hulle taal, o’s se taal, die ene wat mens moet hard-op lies vi’ jou self sodat dit in sink. Hulle soek uh taal wat hulle mee kan relate.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed