Verkiesing 2024: ek slaan my oë op na die berge

“Behoort ouer mense nie afstand te doen van magsposisies wanneer hulle nie meer behoorlik in staat is om by te dra nie? Daar is geen skande aan om ’n mentor te wees vir iemand jonger en gesonder nie.”