Verkiesing 2024: 10 onderliggende veranderlikes van besondere belang
“Terwyl Suid-Afrikaners vinnig die 2024-nasionale en provinsiale verkiesing nader, staan die land by ’n kruispunt op sy demokratiese reis wat drie dekades na die ontstaan van sy demokratiese bedeling op sy pad kom. Hierdie deurslaggewende gebeurtenis in die land se geskiedenis is gekoppel aan ’n hele aantal veranderlikes of faktore wat afsonderlik en gesamentlik die land se politieke trajek bepalend gaan beïnvloed.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed