Verjaarsdagvers vir Breyten deur Clinton V du Plessis

“Kyk, jy roggel nog nie
op 80 gorrel jy bekkig, bolands
en skerp-astrant, sonder brieke,
skuinsmoerig”