Verhale van hoop deur Pieter van Zyl: ’n resensie

“Persoonlikheidversteurings is ’n komplekse konsep wat selfs sielkundiges en psigiaters konstant laat kopkrap, en dit kan verwarrend wees vir lesers om hieroor in dieselfde konteks as ander sielkundige toestande te lees.”