Verhaal van hoe Pierre uiteindelik Elise geword het, laat jou dink

“Elise Bishop – een van die eerste transgender Suid-Afrikaners wat openlik oor haar oorgangs- en geslagsbevestigingoperasie gepraat het. Sy gesels padlangs met Jean Oosthuizen oor haar lewensreis wat sy volledig opgeskryf het in haar boek, Twee lewens, wat in Augustus 2022 by Hemel & See Boeke verskyn het en in sy tweede druk is.”