Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager: Verpligte leesstof vir voornemende emigrante

“Maklik is emigrasie gewis nóóit nie. Dít is dan presies wat hierdie bundel so knap maak: Dit benader ’n komplekse gesprek genuanseerd en bewus van die voor- en nadele ter sprake.”