Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager

“En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer.”