Ver in die wêreld Kittie vra vrae by die feeste, ’n resensie

“Kramer maak nooit die fout om te begin preek oor kulturele appropriasie nie. Die stuk sê egter baie duidelik dat die legendariese ‘Koos’ se bydrae nooit na waarde verdiskonteer is nie. En Kittie, die meisie wat skynbaar warm gevry is deur Pessach en toe agtergelaat is, vertel ’n hartseer storie.”