Vanwaar Van der Merwe? Van De Hoop!

“Ek het nie toevallig op die Van der Merwe-fees en sy gedenkteken, of monument se spoor beland nie. Besig met my boek, getiteld Houdenbek 200, oor die Houdenbek-moorde van 1825 in die Koue Bokkeveld, moes ek die Van der Merwe-gedenkskrif weer deeglik onder oë neem.”