Vanwaar die braaibroodjie?

“Ek waag my nek om dit te sê: Om as ’n formidabele braaier beskou te kan word, moet ’n ou ’n braaibroodjie kán braai, bros en bruin en lekker, met die botter aan die binnekant van al twee snye …”